INLIGTING:ISBN: 9780980260649
Sagteband Grootte: 130mm x 210mm Bladsye: 250 Datum van publikasie: 01/03/08 Rakprys: R139 LEES RESENSIES:BESTEL NOU:Bestel nou teen halprys posgeld ingesluit by [email protected] of [email protected]
Ook beskikbaar op Kalahari.net en jou naaste boek winkel. |
PALINDROOMdeur Joan Hambidge
Joan Hambidge op haar beste met 'n letterkundige manidestasie van prosa en gedigte. In hierdie dubbeldoor word die janusop van Hambidge behoorlik aan die anderkant die post-post moderne Palindroom. In koesnaatjies vir die proe, ondersoek Hambidge die liefde en lewe. Op tye eksplisiet en op tye so teer. Die gedigte is eerlik en verskuif 'n hele paar grense. Palindroom, 'n post-post moderne novelle, ondersoek weer die komplekse verhouding tussen drie mense, die mentor, mentee en die mentor se geliefde. Hulle verhouding is verweefd in 'n ingewikkelde en letterkundige web van teorie, psigo-analise en metafiksie. Soos die een nader kom, trek die ander weg. En dan is daar natuurlik ook die ewige vlermuise... Oor die skrywer: Hambidge is kritikus en rubriekskrywer vir Die Burger en die aanlyn-joernaal, Litnet. Sy is professor aan die Skool vir Tale en Letterkunde, Universiteit van Kaapstad. Van die mees gesogste pryse wat sy al ingepalm het vir haar digbundels, is die Eugene Marais prys vir letterkunde, die Litera- en Poetry Institute of Africa- pryse. |