• Welkom
  • Boeke
  • Produksies
  • Kontak
Picture

INLIGTING:

ISBN: 9780980275414
Sagteband 
Grootte: 130mm x 210mm 
Bladsye: 220
Datum van publikasie: 01/10/08
Rakprys: R149

LEES RESENSIES:

Die Burger
Rapport

BESTEL NOU:

Bestel nou teen halprys posgeld ingesluit by bev@genugtig.co.za of reinet@genugtig.co.za
Ook beskikbaar op Kalahari.net en jou naaste boek winkel.

MY PYN, MY GLORIE

Hestrie Cloete-Els

Sy was die langbeen-meisiekind van Coligny wat wêreldrekords in hoogspring gebreek en vir Suid-Afrika Olimpiese medaljes huis toe gebring het. Maar saam met die glorie het Hestrie Cloete-Els ook die seer van die lewe beleef: ’n ouerhuis waar die rusies soms soos ’n nat seil oor alles kom hang het; ’n huwelik waarin sy haar te jonk begewe het; die dood van geliefdes – dikwels kort voor haar grootste atletiekbyeenkomste...

Oor dit alles – die soet én die suur – skryf Hestrie in haar outobiografie.

Sy verwoord ook vir die eerste keer die emosies oor haar miskraam in 2004 toe sy en Andries Cloete nog getroud was. Sy vertel van haar lewe saam met Jurie Els en hul twee kinders in Nieu-Seeland en hoe sy voel oor die sanger Robbie Klay se aantygings dat Jurie hom as kind gemolesteer het.

Uitreksel uit: SARIE


Powered by Create your own unique website with customizable templates.