• Welkom
  • Boeke
  • Produksies
  • Kontak
Picture

INLIGTING:

ISBN: 9780958460484
Publication date: January 2006
Weight: 325g
Pages: 272

BESTEL NOU:

Bestel nou teen halprys posgeld ingesluit by bev@genugtig.co.za of reinet@genugtig.co.za
Ook beskikbaar op Kalahari.net en jou naaste boek winkel.

MAN OP DIE DAK

Henk Crause

Chris is wit en suksesvol. Skielik is sy veertigste verjaardag in sig. 'n Orgie van gebeure volg en bestemming maak sy grimmige grappe. Die mat word behoorlik onder hierdie goedgelowige, sensitiewe man uitgeruk.
Powered by Create your own unique website with customizable templates.