• Welkom
  • Boeke
  • Produksies
  • Kontak
Picture

INLIGTING:

ISBN: 9780958488020
Publication date: September 2006
Length: 295mm
Width: 210mm
Weight: 1045g

BESTEL NOU:

Bestel nou teen halprys posgeld ingesluit by bev@genugtig.co.za of reinet@genugtig.co.za
Ook beskikbaar op Kalahari.net en jou naaste boek winkel.

JANS RAUTENBACH: DROMER, BAANBREKER & AUTEUR: DROMER, BAANBREKER EN AUTEUR

Martin Botha

Jans Rautenbach word steeds allerweë beskou as een van die grootste baanbrekers binne die opbloei van die Suid-Afrikaanse filmbedryf. Sy werk word vandag nog beskou as boustene vir die nuwe geslag filmmakers. In hierdie boek bespreek Martin Botha Jans Rautenbach se bydrae en betekenis tot die Suid-Afrikaanse filmbedryf. Jans se eie memoirs oor die sewentigs, en die mense wat gedurende hierdie glinstertyd van die Afrikaanse filmbedryf deel was van die klein Hollywood, word direk uit sy mond deur Deborah Steinmair op papier vasgelê.
Powered by Create your own unique website with customizable templates.