• Welkom
  • Boeke
  • Produksies
  • Kontak
Picture

INLIGTING:

ISBN: 9780980260656
Hardeband 
Grootte: 265mm x 180mm 
Bladsye: 44
Datum van publikasie: 01/02/08
Rakprys: R129

LEES RESENSIES:

Die Burger
Beeld
RSG
LitNet

BESTEL NOU:

Bestel nou teen halprys posgeld ingesluit by bev@genugtig.co.za of reinet@genugtig.co.za
Ook beskikbaar op Kalahari.net en jou naaste boek winkel.

Bella-Blom & die besonderse ses

Deur marguerite moon

Bella-Blom is 'n oulike dogtertjie, maar wanneer sy lelik praat van haar mollige maatjie besluit haar ma dis tyd om haar 'n belangrike les te leer.

Haar ma vra die Verebos Fee om ses besonderse feetjies te stuur om vir Bella-Blom te leer dat dit nie oor die uiterlike gaan nie, maar oor wat aan die binnekant is. Min weet Bella-Blom dat hierdie nie jou gewone feetjies is nie.

Marguerite Moon het hierdie oorspronklike storie geskryf en het self ook die illustrasies gedoen.

Oor die skrywer:
Marguerite Moon is in Kimberley gebore en het grafiese kuns studeer in Kaapstad. Haar loopbaan het interressante draaie gemaak, van 'telemarketing' in London en kunsonderwyseres tot 'n tattoo-kunstenaar in Knysna. Sy het die opgegee en saam met haar man, 'n sjef, Kaap toe getrek en is nou 'n voltydse ma vir Noa Rose.



Powered by Create your own unique website with customizable templates.